28 on Boegoe
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boegoe-rylaan 28, Suiderstrand, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R3 660 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
28 on Boegoe is 'n ruim, dubbelverdieping-selfsorghuis in Suiderstand, L'Agulhas. Hierdie huis het 'n pragtige uitsig oor die see en op die heuwels van die park.
Die perseel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 2 leefareas. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n slegs 'n stort. Die derde badkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, sowel as 'n sentrale etenstafel en stoele toegerus is. 'n Yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is in 'n aparte wasarea beskikbaar. Die oopplan-sitarea het 'n kaggel en gemaklike banke. Die tweede leefarea het 2 enkelbeddens en is op die boonste verdieping. Daar is gratis WiFi.
Die perseel het ook 'n beskutte, troeteldiervriendelike tuin, 'n ingeboude braai-area en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Rory Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Boegoe-rylaan 28, Suiderstrand, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Suiderstrand Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boegoe-rylaan 28, Suiderstrand, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang