Lavender Grove
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erica-weg 28, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R1 690 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Lavender Grove is 'n selfsorgeenheid wat op die eienaar se perseel in Heatherlands, George geleë is. Gaste kan die Tuinroete wat vir sy natuurskoon, fynbos, lang sandstrande en van die beste gholfbane ter wêreld bekend is, verken. Dié area spog ook met 'n verskeidenheid restaurante en winkels.
Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stofie met 2-plate, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet en die sitarea het 'n rusbank vir 2 en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die glasdeure lei na 'n privaat stoep en grasperk, en 'n Weber-braai is op versoek beskikbaar. Dié eenheid gebruik sonkrag sodat gaste se verblyf nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Miguel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Erica-weg 28, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Lavender Grove het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heatherlands George Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erica-weg 28, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang