Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 on Twist

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twiststraat 28, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

28 on Twist bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vakansiehuis met 'n see-uitsig. Dié smaakvol versierde vakansiehuis is slegs 250 m vanaf Castle-strand, die hoofswemstrand in Pearly Beach. Pearly Beach is op die walvisroete geleë en ideaal vir walviskykwegbreke gedurende die seisoen.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n dubbelwasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en dit word met 'n leer bereik. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak het. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n kaggel. Daar is 'n aparte TV-kamer met rusbanke en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket.

Stapeldeure lei na 'n dek met 'n etenstafel, sitplek, 'n dagbed, hangmat en ketelbraaigeriewe, asook 'n vuurput met sitplek. Gaste kan die pragtige sonsondergang vanaf die dek bewonder, en daar is 'n buitestort waar hulle die sand ná 'n dag op die strand kan afspoel.

Veilige parkeerplek is in 'n outomatiese motorhuis beskikbaar. Daar is 'n geëlektrifiseerde palissade-heining om die huis, 'n outomatiese hek en 'n alarmstelsel wat aan 'n sekuriteitsmaatskappy gekoppel is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Twiststraat 28, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink 28 on Twist het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twiststraat 28, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5b2608a4196582e4e586b922d87e4c457e17d48577adeb46664ceab33ada9249b9184d91bf8da4f9cb3b829e1d4bfe21d87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 28 Twist Street Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.660608226103 19.48867664418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang