Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slakkepas 28

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lisa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Fantasties! Ons het vreeslik lekker gebly. Dit is 'n wonderlike plek, oorgenoeg ruimte, veilig, alles wat jy nodig het en baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malissa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Het baie lekker gebly en baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herholdt J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2025

Slakkepas 28 is teenaan Hoofpad. Die swembad en geriewe is heel lekker. Ongelukkig was die verkeer op die Hoofpad deur die dorp nie op 'n slakkepas nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
RIEKIE
Slakkepas 28
Dankie vir jou terugvoer. Ongelukkig kan ons van Slakkepas 28 se kant af nie die verkeer reguleer nie. Dis ook nie die enigste eenheid teen die pad nie. Ons het nog nooit negatiewe terugvoer daaroor gekry nie. Ten minste het julle die swembad geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

RIEKIE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Eenheid 28 Slakkepas omheinde kompleks, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90e1f5c311654f9202d80051fa2ed9bb9f8bb328b0c9475c5925dbfeb6797ddde1bd8a973438cfde9f57aed0a34e42231c51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Main Road Unit 28 Slakkepas Gated Complex 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.694858137959 18.233087459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang