Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Slakkepas 28

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Eenheid 28 Slakkepas omheinde kompleks, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Slakkepas 28 is 'n selfsorghuis in die veilige Slakkepas omheinde kompleks in Dwarskersbos, Velddrif. Hierdie huis is ideaal vir 'n klein gesin wat naby hierdie kusdorp wil bly.

Die huis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n stapelbed vir kinders, 'n rusbank, etenstafel en 'n slim-TV met Netflix en YouTube. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n binnebraai en 'n sitarea op die dek. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, speletjieskamer en 'n oerwoudgimnasium vir kinders. Die verblyf is 240 m vanaf die strand en 10,8 km vanaf Velddrif wat winkels en restaurante bied.

Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Slakkepas 28
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

RIEKIE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 maande

Ligging

  • Hoofweg, Eenheid 28 Slakkepas omheinde kompleks, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Slakkepas 28 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Eenheid 28 Slakkepas omheinde kompleks, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90e1f5c311654f9202d80051fa2ed9bb9f8bb328b0c9475c5925dbfeb6797ddde1bd8a973438cfde9f57aed0a34e42231c51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Main Road Unit 28 Slakkepas Gated Complex 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.694858137959 18.233087459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang