Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 The Bridge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Elmarie P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Naby die swembad en braai. Lekker gekuier. Sitkamer is groot en kamers. Lekker stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariam C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2023

Beautiful surrounds, lawn, trees, pool and braai facilities. For a comfortable short stay away from home, it was perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter E
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2023

Very neat unit in a good location and very professionally run. Thank you for the stay, it was great. The unit was great and the location was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liani S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerlik ontspan. Kan definitief aanbeveel. Sal weer gebruik maak van 28 The Bridge. Heerlik ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faeeza A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Everything we expected and more. Very clean and neat apartment. The complex itself is very peaceful for a relaxing time away. Will definitely recommend the establishment to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilze
28 The Bridge
Dear Faeeza, Thank you so much for the wonderful review.

Riku W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2022

Baie lekker woonstel in netjiese oord. Die woonstel is baie goed geleë en uitgelê in 'n baie goed versorgde oord met vriendelike mense. Dit is stapafstand van baie restaurante.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kennia P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

It was great. Will book again. So conscientious, booking agent great and very helpful. Lots to do. We had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Skop jou skoene uit en ontspan. 28 The Bridge is ideaal vir ’n gesin met kinders, sentraal geleë in die oord. En wanneer jy St Lucia wil gaan verken is dit skoene aan, deur toe en weg is jy met gemoedsrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Aug 2021

Lekker gebly - daar is dinge wat dringend aandag kort. Badkamerdeur is regtig lankal verby sy funksionele lewe, dis net 'n disaster. Lig in een slaapkamer werk nie. Panne lankal verby bruikbare leeftyd. Potte is OK, maar panne word meer gebruik. Messegoed het ook aandag nodig, van hulle kan weggegooi word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jackie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Netjies gerieflik veilig. Baie sentraal geleë. Goeie toeriste omgewing. Genoeg om te doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckensie-straat 22, The Bridge Apartments, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66efb6c3f9bd757495404eedbdf48d88a50e498548031adc2c11bf095dd12186e3355662d3fc8d5c58960947e9ccfb24605f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge Apartments 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.372421 32.412231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang