280 Kloof Road Villa
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 280, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R12 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
280 Kloof Road Villa is in Kloofstraat geleë en bied luukse selfsorgverblyf met 'n boeiende see-uitsig. Die villa is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer lei na 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die swembad en die see. Daar is 'n gastetoilet en 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n kuierdek, swembad, gasbraai en 'n panoramiese see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaaar.
280 Kloof Road Villa is naby Clifton Second Beach se sandstrand en blou water geleë. Gewilde besienswaardighede in die omgewing sluit Leeukop, Seinheuwel en Tafelberg in. Daar is ook 'n rits nabygeleë restaurante wat liplekker maaltye bedien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Jandre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Kloofstraat 280, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Atlantiese Seekus Houtbaai Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 280, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang