2805 Pearl Sky
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 6, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 228 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
2805 Pearl Sky is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou wat op Umhlanga se strandfront geleë is. Die gebou het 'n uitsig oor die Indiese Oseaan, Umhlanga-strand, Whalebone Pier en die vuurtoring.
Dié woonstel is op die 28ste verdieping en spog met 'n mooi see-uitsig, 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer wat 'n instapstort het. Gehalte-bedlinne en -badhanddoeke word voorsien.
Die moderne kombuis het graniettoonbanke en is met 'n mikrogolf, oond, kookplaat, yskas en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het lugversorging, 'n etenstafel, banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Dié area lei na 'n balkon waar daar gasbraaigeriewe en 'n see-uitsig is.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek en biometriese toegangbeheer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Thanusha Geverifieer
Eiendomme 60
Resensies 107
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 6, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 2805 Pearl Sky het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 6, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang