Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

282 Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jarred L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

All the comforts of home away from home. It was great, the pictures on the site make it look much darker than it was in person. I had a lovely time there and was incredibly comfortable; having a full kitchen was great since I could entertain friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelandri A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Ons het as gesin 'n week gebly in afwagting van ons nuweling se geboorte. Die verblyf was heerlik, die eienaars besonders gasvry en mens voel sommer dadelik tuis. Sal definitief weer van hulle gebruik maak en vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Dankie vir jul positiewe terugvoer en ons is bly julle het jul verblyf geniet. Alle voorspoed met jul nuweling.

Tembakazi K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Would recommend it. Nice and cozy. More spacious than I thought.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valerie P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Veilig, bekostigbaar en lieflike eienaars. Altyd ons nommer een keuse van verblyf wanneer ons Centurion besoek. Sal dit aanbeveel vir enige gesin. Baie veilig, skoon en netjies. Dit was ons derde keer by 282 Guesthouse en sal dit aanraai vir enige enkelpersoon of gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Dankie Valerie, dit was soos gewoonlik 'n plesier om julle te huisves hier by 282 Gastehuis! Groete.

Eleen D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Sal dit vir almal aanbeveel. Dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons het baie lekker gebly. Was met alles voorsien wat ons nodig gehad het. Baie veilig om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Hello Eleen. Dankie vir die positiewe terugvoer en verwelkom julle enige tyd terug.

Garry F
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantastic. Great stay, no negative comments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly. Verskriklik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miekie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Plek is soos jou eie huis met als wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs en eienaar het ons van alle inligting voorsien rakende roetes, liggings ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld, skoon, netjies, vriendelik. Ons het werklik lekker gebly. Ben en Claudette is werklik die beste gasheer en vrou wat ons in 'n lang tyd gehad het. Die eenheid is ruim, skoon en netjies, met alles wat mens moontlik sal gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Baie rustig en gerieflik! Baie ruim en skoon en netjiese plekkie. Alles is daar wat mens benodig - die WiFi en aircon is 'n pluspunt in my oë!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Hi Magda. Baie dankie vir jou mooi terugvoer vir 282 Gastehuis - word baie waardeer! Groete, Ben & Claudette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-laan 282, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab804a7edc32aae9e1f0f329f23764d64f1427235417e4097d48f25a9d7ab826384f7da0ff04594da21d4f06dab7dd4313dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 282 Cilliers Lane Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.819777696395 28.201074790177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang