Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

282 Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bradley P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly. Verskriklik lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miekie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Plek is soos jou eie huis met als wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs en eienaar het ons van alle inligting voorsien rakende roetes, liggings ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld, skoon, netjies, vriendelik. Ons het werklik lekker gebly. Ben en Claudette is werklik die beste gasheer en vrou wat ons in 'n lang tyd gehad het. Die eenheid is ruim, skoon en netjies, met alles wat mens moontlik sal gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Baie rustig en gerieflik! Baie ruim en skoon en netjiese plekkie. Alles is daar wat mens benodig - die WiFi en aircon is 'n pluspunt in my oë!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ben
282 Guesthouse
Hi Magda. Baie dankie vir jou mooi terugvoer vir 282 Gastehuis - word baie waardeer! Groete, Ben & Claudette

Gerda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Soos jou eie tuiste. Kan nie vir beter vra nie. Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gekry van die eienaars. Die verblyf was wonderlik en het gevoel soos jou eie huis. Ek sal die verblyf aanbeveel vir enigiemand. Sal baie beslis weer by hulle tuisgaan as ons weer Pretoria toe moet gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik S
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Pleasant and understanding. The hosts were very accommodating. If there were any issues, they were able to solve them quickly. Additionally, the flat was cleaned during my stay, which was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wil net vir Ben en Claudette dankie sê. Die plek is 'n home away from home. Dankie vir die gasvryheid. Ek en my vroutjie sal definitief weer daar kom bly. Baie dankie. Die plek is goed ingerig en skoon en netjies. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Baie lekker gebly, en eienaars baie baie behulpsaam. Aangename bekostigbare verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zama Honest B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

Overwhelming. Good place to stay at.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony L
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Very hospitable with friendly service and attention. Was a 3 week stay and amenities were provided for this period. Maid service and general cleanup was provided during stay. Shall recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-laan 282, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab804a7edc32aae9e1f0f329f23764d64f1427235417e4097d48f25a9d7ab826384f7da0ff04594da21d4f06dab7dd4313dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 282 Cilliers Lane Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.819777696395 28.201074790177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang