Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

282 Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir 282 Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Bradley P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley P

Baie lekker gebly.

Verskriklik lekker!

Miekie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miekie F

Plek is soos jou eie huis met als wat jy nodig het.

Vriendelike ontvangs en eienaar het ons van alle inligting voorsien rakende roetes, liggings ens.

Eddie C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie C

Waarde vir geld, skoon, netjies, vriendelik.

Ons het werklik lekker gebly. Ben en Claudette is werklik die beste gasheer en vrou wat ons in 'n lang tyd gehad het. Die eenheid is ruim, skoon en netjies, met alles wat mens moontlik sal gebruik.

Magda H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H

Baie rustig en gerieflik!

Baie ruim en skoon en netjiese plekkie. Alles is daar wat mens benodig - die WiFi en aircon is 'n pluspunt in my oë!

282 Guesthouse se terugvoer

Hi Magda. Baie dankie vir jou mooi terugvoer vir 282 Gastehuis - word baie waardeer!

Groete, Ben & Claudette

282 Guesthouse
Gerda C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Soos jou eie tuiste. Kan nie vir beter vra nie.

Ons het 'n baie vriendelike ontvangs gekry van die eienaars. Die verblyf was wonderlik en het gevoel soos jou eie huis. Ek sal die verblyf aanbeveel vir enigiemand. Sal baie beslis weer by hulle tuisgaan as ons weer Pretoria toe moet gaan.

Erik S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik S

Pleasant and understanding.

The hosts were very accommodating. If there were any issues, they were able to solve them quickly. Additionally, the flat was cleaned during my stay, which was nice.

Henk K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk K

Wil net vir Ben en Claudette dankie sê. Die plek is 'n home away from home. Dankie vir die gasvryheid. Ek en my vroutjie sal definitief weer daar kom bly. Baie dankie.

Die plek is goed ingerig en skoon en netjies. Baie veilig.

Frank H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank H

Baie lekker gebly, en eienaars baie baie behulpsaam.

Aangename bekostigbare verblyf.

Zama Honest B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zama Honest B

Overwhelming.

Good place to stay at.

Anthony L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony L

Very hospitable with friendly service and attention.

Was a 3 week stay and amenities were provided for this period. Maid service and general cleanup was provided during stay. Shall recommend to friends and family.

Willie N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Lekker gebly, ruim woonstel, alles was skoon en netjies.

Vriendelike diens, goeie waarde vir geld, die woonstel is lekker ruim en netjies.

Willie N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie N

Gemaklik en netjies.

Lekker ruim woonstel, rustige omgewing alles netjies en veilig.

Jackie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie V

Baie lekker ons sal definitief weer 282 gebruik.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is netjies en lekker in gerug vir 'n klein gesin. 282 is ook lekker sentraal van die winkelsentrums af.

282 Guesthouse se terugvoer

Dankie Jackie! Dit was 'n groot plesier om julle gesin te kon huisves by 282 Gastehuis!
Baie voorspoed vir julle vorentoe!
Ben & Claudette.

282 Guesthouse
Natascha L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natascha L

Baie lekker.

Ek is baie vriendelik ontvang en hulle het uit hul pad gegaan om te help met 'n krisis wat ek gehad het. Baie dankie, Claudette.

Eksteen B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eksteen B

Heerlike en rustige blyplek met alles wat mens nodig het!

Veilige en stil omgewing en bedagsame eienaars!

Henk Le Roux S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk Le Roux S

Well equipped, easy access to major roads, clean, large living space.

I visited some family nearby and stayed in this guesthouse. It was clean and secure and with a nice, big living space. It is well equipped and the host was helpful and friendly. I would recommend this to friends and family who might be looking for accommodation in this area.

Vanaf
Vanaf R520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliers-laan 282, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab804a7edc32aae9e1f0f329f23764d64f1427235417e4097d48f25a9d7ab826384f7da0ff04594da21d4f06dab7dd4313dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 282 Cilliers Lane Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.819777696395 28.201074790177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang