Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview on 2822

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenslaapkamerkothuis
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kothuis beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike stoele, 'n TV met Netflix en YouTube en toegang tot gratis WiFi. Buite het gaste toegang tot 'n dek en 'n gemeenskaplike tuin met 'n gemeenskaplike vuurput.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binne die huis is verbode. Moet asb. nie stompies in die tuin gooi nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Wees asb. bedagsaam teenoor die bure, veral na 23:00.
Die ligte en WiFi werk gedurende beurtkrag.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Drieslaapkamervakansiehuis met see-uitsig
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid op die boonste verdieping het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Elke het 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n toilet. Die tweede badkamer het 'n stort en die derde badkamer het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n sentrale etenstafel met stoele toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke waar gaste kan ontspan terwyl hulle die see-uitsigte bewonder en spog ook met 'n kaggel. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Gaste kan in die gedeelde tuin met 'n gedeelde vuurput ontspan.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook binne die huis is verbode. Moet asb. nie stompies in die tuin gooi nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Wees asb. bedagsaam teenoor die bure, veral na 23:00.
Die ligte en WiFi werk gedurende beurtkrag.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
R 850 R 680
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA140e5c0f95366a0bce37b2ce011d98e17e4f4972b3bff94ac35c357b3449439d6297761fdd6ef8f7931ddf9a478efe3971ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 2822 Clarence Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.3540225 18.9327432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang