Seaview on 2822
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Fawzia G - Sep 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Rynette G - Des 2023
Algehele gradering
Amazing, met 'n pragtige see uitsig.
Seaview on 2822 se terugvoer
Rynette, julle was fantastiese gaste. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete Elna
Wilfred M - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Seaview on 2822 se terugvoer
Thank you, Wilfred. It is so nice to host guests like you!
Hope to see you again soon.
Hennie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike see-vakansie, pragtige omgewing!
Jolindie C - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflik, veilig en alles wat jy nodig het.
Seaview on 2822 se terugvoer
Hallo Jolindie,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie bly om te hoor dit het aan julle behoeftes voldoen. Ons het gedink julle is baie kreatief met die tent op die balkon.
Mooi bly en geniet julle volgende wegbreke.
See groete,
Dries & Elna
Serhalita B - Sep 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Seaview on 2822 se terugvoer
Baie dankie Serhalita Ons is so bly julle het dit geniet. Was lekker om julle as gaste te hê.
Sterna M - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerSeaview on 2822 se terugvoer
Sterna, julle was fantastiese gaste, ons sien baie uit om julle weer by ons te huisves.
Groete
Elna en Dries
Este H - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies, gerieflike plekkie wat baie goed toegerus is met 'n heerlike kaggel.
Seaview on 2822 se terugvoer
Baie dankie Este. Julle was ook fantastiese gaste.
Syndy V - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig van see en berge!
Seaview on 2822 se terugvoer
Thank you Syndy, it was great to host you!
Dalene G - Apr 2023
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek! Baie smaakvol gemeubileer en goed uitgerus. Die huis het 'n pragtige uitsig oor beide die see en op die berge. Een van die lekkerste plekke waar ons nog gebly het.
Seaview on 2822 se terugvoer
Baie dankie Dalene, julle was fantasties. Groete, Elna
Anso V - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek om te bly!
Seaview on 2822 se terugvoer
Lekker om julle by ons te huisves. Dankie dat julle by ons bespreek het. Groet Elna
Brenda A - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies.
Seaview on 2822 se terugvoer
Baie dankie Brenda, julle was so maklik om te huisves. Groete, Elna
Christina C - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike see vakansie verblyf.
Seaview on 2822 se terugvoer
Hallo Christina,
Baie dankie vir jou mooi resensie. So bly saam met jou dat jy dit geniet het. Mooiste 2024 jaar vir jou.
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang