Seaview on 2822
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 200R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seaview on 2822 is n pragtige dubbel verdieping selfsorg huis in Bettysbaai wat 6 mense kan huisves, en indien n groter groep wil bespreek het ons ook 'n ateljee woonstel wat apart kan bespreek kan word vir nog twee ekstra gaste. Die ateljee woonstel is ten volle toegerus met n volledige kombuis en badkamer.. Die ateljeewoonstel kan ook eie bespreek word indien net twee gaste wil bespreek.. Die kamers het knus beddens en privaat badkamersmet TV's en Wifi. Elke eenheid het 'n goed toegeruste kombuis, sitkamer en eet area. Ons is sowat 150met vanaf Jock's Bay strande wat baie privaat is.
Die huis spog met 'n pragtige toegeboude glas stoep met 'n ingeboude braai. Die see en berg uitsig is pragtig. Die stoep is heeltemal beskut teen slegte weer. Daar is parkeerplek op die perseel. Gaste kan die talle besienswaardighede wat in die area geniet bv;
Beste staproetes in die berge en langs die see.
Geniet van die grootste verskillende fynbos n die land.
Blesberg sandduin vir n lekkr uitstappie en see-iutsig.
Betty's Baai het n asemrowende hoof strand.
Die Penguins se strand.
Harold Porter Botaniese tuin (800met van ons)
Kleinmond Gholfbaan is 13 km vanaf ons.
Geniet die pragtige koffie winkels en restaurante loop afstand van ons af.
Mt Hebron Natuurreservaat is 25 km ver.
Die naaste lughawe, Kaapstad Internasionaal, is 75 km vanaf die verblyf.
Vele meer.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaview on 2822 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarens-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang