Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28A Goue Myl

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Arnold L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fun, exciting and peaceful. Very peaceful and lovely place to relax and have some family time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy F
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie skoon en netjies. Die verblyf was vir besigheid naby Orkney. Baie skoon en netjies. Die gasvrou was baie behulpsaam met ekstra inligting wat ons nodig gehad het vir die area. Sal vir seker weer gebruik vir ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Die plek is rustig en ideaal vir 'n wegbreek uit die besige stad. Overall was die verblyf baie lekker, net die hoofslaapkamer se stort was geblokkeer en die stortdeure was stukkend. Die verblyf was nog steeds waarde vir geld, maar die een loftkamer met die verskillende beddens bo was bietjie donker en van die gaste was skepties om daar te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A T B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Goed versorgde eenheid. Baie goed versorgde eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

A T B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik. Goed versorgde eenheid met baie spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Fantasties. Die huis het al ons vereistes/verwagtinge oortref. Ons sal definitief weer by julle wil bespreek. Ons het 'n heerlike tyd gehad!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2024

Enjoyed our stay and enjoyed the property in general. Had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marco V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Goed gelee, baie om te doen. Advertensie van 28A Goue Myl wys daar is 'n swembad en 'n plek langs die rivier wat ongelukkig nie so is nie. Dit sal reggemaak moet word op die webtuiste van Lekke Slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Awesome. It is truly a place like home, the kitchen is equipped with pretty much everything you will need and/or have at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherezaad S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Sep 2023

Lovely place for a group of friends. We enjoyed our stay, just the low water pressure and no hot water in the showers was an issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28A Goue Myl, Orkneyvaal, Orkney, 2620, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36b88e84d458a40dff588aff7478a9cab15448529e43efe7b9fcc79f72b8ee4ded83e967f91fe1faf03721f88549f5e7fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 12) 46 5 1 5 28A Goue Myl Orkneyvaal 2620 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.98306 26.70648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang