Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28A Goue Myl

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28A Goue Myl, Orkneyvaal, Orkney, 2620, Noordwes
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

28A Goue Myl is 'n dubbelverdiepinghuis in 'n vakansie-oord in die dorpie Orkney. Dié oord is aan die oewer van die Vaalrivier geleë en bied toegang tot die rivier.

Daar is 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ruim leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die hoofslaapkamer is op die boonste vloer geleë en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad en stort, lugversorging en toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer is ook op die boonste vloer en het 'n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamers is op die onderste vloer en het 'n dubbelbed in elkeen, asook lugversorging. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, mikrogolf en kooktoebehore. Ander geriewe sluit 'n pooltafel, platskerm-TV, DVD-speler, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel in.

Doendinge in die Orkney-omgewing sluit watersport, gholf, voëlkyk en hengel in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 12 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
3 xDubbelbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Arnold L
Gesin met klein kinders
5.0
Fun, exciting and peaceful. Very peaceful and lovely place to relax and have some family time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Cindy F
5.0
Baie skoon en netjies. Die verblyf was vir besigheid naby Orkney. Baie skoon en netjies. Die gasvrou was baie behulpsaam met ekstra inligting wat ons ...
Sien meer
Mei 2024
Carmen M
Saam met vriende
5.0
Die plek is rustig en ideaal vir 'n wegbreek uit die besige stad. Overall was die verblyf baie lekker, net die hoofslaapkamer se stort was geblokkeer ...
Sien meer
Mei 2024
A T B
Besigheidsreis
5.0
Goed versorgde eenheid. Baie goed versorgde eenheid.
Apr 2024
A T B
Besigheidsreis
5.0
Baie gerieflik. Goed versorgde eenheid met baie spasie.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 28A Goue Myl, Orkneyvaal, Orkney, 2620, Noordwes
  • Gaste dink 28A Goue Myl het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Orkney Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28A Goue Myl, Orkneyvaal, Orkney, 2620, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd36b88e84d458a40dff588aff7478a9cab15448529e43efe7b9fcc79f72b8ee4ded83e967f91fe1faf03721f88549f5e7fd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 12) 46 5 1 5 28A Goue Myl Orkneyvaal 2620 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.98306 26.70648

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang