Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28C Greenway Woods

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan, Greenway Woods 28, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

28C Greenway Woods bied verblyf op 'n veilige landgoed aan die buitewyke van Witrivier. Die landgoed skuil tussen Lake Longmere en die White River Country Estate, wat ideaal is avonturiers, natuurliefhebbers, sportentoesiaste en sakereisigers.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n eenplaat-kookplaat, mikrogolf, yskassie, broodrooster, lugbraaier, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike stoep, braaigeriewe en 'n swembad, asook 'n gimnasium teen 'n ekstra koste op die perseel.

Gaste kan 'n fliek kyk by die Casterbridge Country Winkelsentrum, heerlike maaltye by die plaaslike restaurante geniet, of 'n verskeidenheid opwindende aktiwiteite in die area geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Liselle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 7

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Vintage-rylaan, Greenway Woods 28, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan, Greenway Woods 28, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7214b6794fadf25392acaa57da1372ef065715511be07aff205e2718598a2129932e49873a93b27bb56f80be7a1893c68a7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) Vintage Drive 28 Greenway Woods 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.282076235572 31.004051635582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang