29 @ East point
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Signal-weg 6, East Point, Eenheid 29, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
29 @ East Point is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die Point Waterfront, Durban. Dit spog met 'n asemrowende see-uitsig en is die ideale plek vir 'n gesinsvakansie of 'n wegbreek saam met vriende.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eet- en sitarea, asook 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei, breekware, wasmasjien en 'n toonbank met 2 stoele toegerus is. Die sitarea het 'n TV en lei na 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig.
Gratis WiFi is beskikbaar. Die balkon het 'n buite-eetarea. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ruth Tholakele Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 8
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Signal-weg 6, East Point, Eenheid 29, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Durban Point South Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Signal-weg 6, East Point, Eenheid 29, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang