Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 @ Sea

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir 29 @ Sea
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Deon B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Pragtige uitsig, netjies binne met baie goeie beddegoed en handdoeke.

Ons het baie lekker gebly en kan die plek aanbeveel vir toekomstige reisigers.

29 @ Sea se terugvoer

Baie dankie Deon. Baie dankie dat julle dit geniet en waardeer het. Sien julle graag weer. Eben en Riva

29 @ Sea
Gerhard V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Lekker gebly.

Verblyf was aangenaam.

Mareli S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli S

Peace, quiet, perfect view, paradise.

This really is some of the most superb accommodation for a couple or single traveller in all of De Kelders. Perfect location, incredible view; a beautiful and comfortable apartment with everything you need and welcome extra touches like coffee/tea and rusks, great linen and good security measures. A quiet and peaceful part of town. This is really excellent value for money.

29 @ Sea se terugvoer

Baie dankie Mareli. Dis 'n voorreg om gaste soos jy te mag ontvang. Sien jou graag weer by 29@Sea!

29 @ Sea
Bertus P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus P

Fantasties!

Baie lekker, baie dankie. Dit is regtig die moeite werd.

Henrietta B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta B

Perfekte plek vir 'n wegbreek uit die stad!

Alles was net so lekker. Die akkommodasie het alles wat mens nodig het en is netjies en skoon. Die uitsig op die see is 'n absolute bonus. Die gasheer en gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam en het mens onmiddellik laat tuis voel. Soos hulle sê, dit is die klein dingetjies wat tel, en die sagte handdoeke wat so lekker geruik het, was uitsonderlik!

Careleen En Hennie J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Careleen En Hennie J

Heerlike rustige wegbreek.

Dit was 'n ervaring om die omgewing rondom ons te verken.

Chantal D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal D

What a gem - all in all perfect.

What a gem - from location to the accommodation itself and the lovely hosts, just the perfect place to stay for a weekend away. Stunning view over the ocean and close to many hiking and walking routes. Would definitely come back.

29 @ Sea se terugvoer

Baie dankie Chantal. Dit was so lekker om julle hier te kon hê. Sien regtig uit om julle weer te ontvang.

29 @ Sea
Louis H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H

My stay was pleasant.

The place was very clean and the owners was very helpful and friendly. They went out of their way to make our stay as pleasant as possible, even supplied fire wood and fire lighters. Every morning they asked us not to hesitate asking if we need something.

Len N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len N

Fantastiese plekkie vir 'n naweek wegbreek.

Regtig goeie waarde vir geld. Pragtige uitsig, netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Sal weer daar bly die volgende keer as ek Gansbaai toe gaan.

29 @ Sea se terugvoer

Baie dankie Len. Sal jou en jou vuurtjie en die braaivleisgeure mis!

29 @ Sea
Ruan R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan R

Perfekte, gemakilike verblyf.

Ek kon nie vir meer vra nie. Alles was voorsien soos aangedui met vriendelike 'n verwelkoming. Baie gemaklike verblyf en sommer loopafstand vanaf die see en dan natuurlik die mooi uitsig!

29 @ Sea se terugvoer

Hallo Ruan, baie dankie vir jou terugvoer en waardering van ons woonstel. Dankie ook weereens vir die netjiese en onberispelike toestand waarin jy 29 @ Sea agtergelaat het.

29 @ Sea
Ella S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella S

Dit is so mooi plekkie en het alles wat jy nodig het!

Sal dit definitief aanbeveel, en die kliëntediens is uitstekend! Pragtige mense.

29 @ Sea se terugvoer

Baie, baie dankie. Julle is besonderse mense.

29 @ Sea
Petra B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra B

Baie lekker en rustig!

Die blyplek wss baie skoon en netjies en het 'n ongelooflike uitsig en rustigheid!

29 @ Sea se terugvoer

Baie, baie dankie Petra. Julle was besonderse gaste.

29 @ Sea
Derick V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derick V

Baie lekker.

Lekker gebly by 29 @ Sea. Goeie ligging, geen beurtkrag, gratis WiFi. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf netjies en goed toegerus.

Andrea S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea S

Die eenheid het 'n pragtige see-uitsig. Dit is goed toegerus met alles wat mens nodig het.

Eben en Riva het ons baie welkom laat voel en is puik gashere. Ons beveel 29 @ Sea sterk aan.

29 @ Sea se terugvoer

Dankie Andrea. Dit was regtig lekker om julle as gaste te kon hê.

29 @ Sea
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 29, De Kelders, Gansbaai, 7220 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40bdf960048bfb0059b1b1c38a8c9dcbfddd5760a05c0df6d6fb41ccee1fe5af0151ef0873ae5555fc70f12f1655f49a4789?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 29 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.550389080171 19.374022962649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang