Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 @ Sea

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 29, De Kelders, Gansbaai, 7220 , Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

29 @ Sea is 'n woonstel op die grondvloer wat selfsorgverblyf op die gasheer se perseel in De Kelders, Gansbaai bied. Die eiendom is binne maklike bereik van staproetes, die Walkerbaai-natuurreservaat en pragtige strande.

Dié eenslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en bied lieflike see-uitsigte. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en sy en suite-badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en ketel. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 2 stoele en 'n TV met DStv.

Die woonstel maak oop op 'n houtdek met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe wat oor die see uitkyk. Gaste kry toegang tot gratis WiFi en parkeerplek van die straat af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Deon B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig, netjies binne met baie goeie beddegoed en handdoeke. Ons het baie lekker gebly en kan die plek aanbeveel vir toekomstige reisigers.
Aug 2024
Gerhard V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Verblyf was aangenaam.
Jun 2024
Mareli S
5.0
Peace, quiet, perfect view, paradise. This really is some of the most superb accommodation for a couple or single traveller in all of D...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Bertus P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Baie lekker, baie dankie. Dit is regtig die moeite werd.
Des 2023
Henrietta B
5.0
Perfekte plek vir 'n wegbreek uit die stad! Alles was net so lekker. Die akkommodasie het alles wat mens nodig het en is netjies en skoon. Die uitsig ...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vyferstraat 29, De Kelders, Gansbaai, 7220 , Wes-Kaap
  • Gaste dink 29 @ Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 29, De Kelders, Gansbaai, 7220 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40bdf960048bfb0059b1b1c38a8c9dcbfddd5760a05c0df6d6fb41ccee1fe5af0151ef0873ae5555fc70f12f1655f49a4789?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 29 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.550389080171 19.374022962649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang