Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Adante

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Sulene K
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Perfekte eenheid, bestemming en ligging. Goed toegeruste eenheid, met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa Nadine V
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Ontspannend. Ons het verseker lekker gebly, goed gerus en weer krag vir 'n nuwe week van werk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

Akkommodasie was goed met pragtige see-uitsig - maar die strand is desperaat vir 'n ingryping van plaaslike munisipaliteit. Woonstel en linne is op standaard, lieflike kuier-stoep. Banke kan doen met aandag. Swembad-area word pragtig onderhou, veiligheid van kompleks is baie goed. Eurika was baie behulpsaam met inligting en voorstelle. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bernadine Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

My stay was awesome. Great view of the ocean. Loved it! I definitely recommend 29 Adante as an awesome destination to experience. Was such a relaxing peaceful place, very neat, the view is amazing. I loved my stay a lot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor Mukhwathi M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

The venue, the location and safety was 100%. Clean and everything worked. I would recommend the place. The owner was very helpful and informative about neighbourhoods and its services. The neighbours were friendly, swimming and braai facilities where clean available. Security it was very impressive. Everything was as she described by her. I would book any day. She mentioned breakage deposit which is due for refund today and all was as she described and communicated prior our visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pam C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

It was awesome, great getaway. The view was good. It was safe. Only the fridge was not working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xolisile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Everything was good we enjoy our staying at Adante. I told my about you good customer service and they promise to book your place soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letesia W
Lang verblyf
2.6
Apr 2022

Baie geld vir die akkommodasie. Eerstens was daar drie verdiepings se trappe om te klim, motorhuis was nie beskikbaar nie, ekstra kamer in die woonstel was gesluit en deur venster kon ons sien waarom die woonstel nie oor 'n wasmasjien of tuimeldroër beskik nie, want dit is daarin toegesluit. Die skerp messe in die laai was so flimsy. As mens op vakansie is wil jy nogsteeds jou klere en handdoeke was! Die prys was hoog en mens sou verwag dat mens die wasmasjien kon gebruik. Die yskas onder was ongelooflik vol vuil bloed en onder die beddens was papiere van mense wat daar oorgebly het! Die swembad in die kompleks was nie so blou soos op foto's nie en vol goed wat nie uitgeskep word nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Eurika
29 Adante
Dankie vir U terugvoer. Let wel dat daar geensins aangedui word dat daar 'n motorhuis beskikbaar is vir gaste maar wel veilige parkering agter sekuriteits hekke en in kompleks. Die eenheid is bereikbaar deur trappe soos aangedui in die beskrywing. Daar word geensins aangedui dat daar 'n wasmasjien en tuimeldroeer beskikbaar is aan gaste. Gaste het toegang tot 3 slaapkamers soos per beskrywing.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middleton-weg 8, Adante 29, Winklespruit, 4026, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3b07b40d0c7a9d85a2c1d6e058cb422c324eac6af6a37ef4b2dda4a354537c3358262d3079ee7095891dacaee943420e73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 8 Middleton Road Adante 29 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.0959336 30.860728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang