29 Carissa Street
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Bronwyn W - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig vanaf die boonste woonstel. Baie netjies.
Jan O - Aug 2024
Algehele gradering
Een van die beste plekke.
Theo S - Mrt 2024
Algehele gradering
Great stay.
Martie K - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Ruim akkommodasie met 'n private braai en ingang. Super skoon.
Nicola V - Feb 2024
Algehele gradering
Baie tevrede.
Judy P - Jan 2024
Algehele gradering
Very comfortable and pleasant.
Lance E - Des 2023
Algehele gradering
Will use it again.
Jackie B - Nov 2023
Algehele gradering
Stil, privaat en netjies. Alle geriewe nodig voorsien.
Dirk L - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en baie netjies. In 'n stil woonbuurt. Veilige parkering.
Pieter D - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, uitstekende diens.
Victorine K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en Hanlie was baie vriendelik en behulpsaam. Sy het ons op hoogte gehou van die loadshedding-tye. Sal beslis weer gaan.
Marietjie K - Apr 2023
Algehele gradering
Hierdie is 'n goed toegeruste woonstel met heelwat meer as wat verwag word.
Elydia B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike nagrus gehad. Netjiese, skoon en gerieflike selfsorgeenheid.
Joane T - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Lisa O - Des 2023
Algehele gradering
Worth it.
Sigourney M - Des 2023
Algehele gradering
Lovely mountain views and quiet calm area. Perfect for a relaxing stay.
Lynette S - Okt 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Mara S - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik, stil en privaat.
Heather T - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely place. Exactly what we needed. It was freezing cold and they had a hot blanket on the bed. Bliss.
Lombard D - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, skoon, pragtige uitsig op berge.
Lynette S - Jun 2023
Algehele gradering
Fabulous.
Johan E - Aug 2023
Algehele gradering
Ruim, skoon en goed toegerus.
Carmen B - Des 2023
Algehele gradering
We had a great short stay.
Louise L - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Janet K - Nov 2022
Algehele gradering
Mooi, skoon en gerieflik.
Ronel J - Okt 2022
Algehele gradering
Uitsig, rustigheid, ruimte, netheid.
Melite S - Sep 2022
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Keith W - Apr 2022
Algehele gradering
Very satisfied.
Karen N - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was fantasties, die plek was smaakvol versier, skoon, netjies en ruim!
Phil F - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
David W - Mrt 2022
Algehele gradering
Verskriklik vriendelik & hulpvaardig.
Alida D - Mrt 2022
Algehele gradering
Besigheid in die Kaap.
Chante' V - Jan 2022
Algehele gradering
Aangenaam, en dus baie netjies.
Bonnita H - Jan 2022
Algehele gradering
Lielike plek, Hanlie het moeite gedoen om dit gerieflik en mooi te maak.
Steve T - Feb 2022
Algehele gradering
Very good.
Lize-mari E - Feb 2022
Algehele gradering
Salig.
Leandra K - Nov 2022
Algehele gradering
Surprisingly spacious, very neat and tidy, everything you need, nice outside area/garden.
Sharlene T - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met al die nodige geriewe. Gemaklik en baie netjies.
Jacoreigh C - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflik.
Denver E - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Richard L - Apr 2022
Algehele gradering
A pleasant room in a quiet location.
Jannie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies, privaat en veilig.
Rudi L - Aug 2021
Algehele gradering
Best weekend ever.
Hendry V - Jun 2021
Algehele gradering
Lieflike blyplek, goed toegerus, baie skoon en netjies.
Jonique N - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Sophia C - Feb 2021
Algehele gradering
’n Belewenis
Mac R - Des 2021
Algehele gradering
Ideal for a short-term stay, with a very pleasant and helpful host.
Jacqui G - Sep 2021
Algehele gradering
Hanlie is a gracious host, and is so organised. Everything was very clear, from the directions, to the use of the keys, alarm, and leaving the keys when we left.
Frederick O - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en het alles nodig om lekker te bly. Pragtige uitsig.
Petro V - Sep 2020
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, pragtige woonstel
Tienie P - Aug 2020
Algehele gradering
Stunning.
Tarryn A - Des 2020
Algehele gradering
Nice and cozy place to stay.
Gerdus B - Nov 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Lynette C - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties.
Veilig, vlekkeloos en 'n fantastiese gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Renee R - Sep 2019
Algehele gradering
10/10 - definitely a beautiful, neat place and for sure will visit again.
Jaco P - Aug 2019
Algehele gradering
'n Uiters positiewe ervaring.
Zelda C - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en kamer baie ruim.
Robyn S - Jun 2019
Algehele gradering
Dit is so 'n cute plekkie, lekker rustig. Ek's definitief weer daar.
Phil F - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies. Ek is goed ontvang.
Belinda S - Feb 2019
Algehele gradering
Toeganklik, veilig netjies en skoon.
Marian B - Des 2019
Algehele gradering
Awesome, worth every cent.
Lorette V - Des 2018
Algehele gradering
Lekker gebly, skoon, netjies, modern en ruim.
Willem P - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies, kan hoogs aanbeveel.
Kobus S - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties! Het al by baie plekke geslaap, 100%.
Michelle V - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Lynn V - Jul 2018
Algehele gradering
Perfect getaway.
Troné B - Mei 2018
Algehele gradering
It was very nice and neat.
Daniel D - Apr 2018
Algehele gradering
Puik, goeie waarde vir geld.
29 Carissa Street se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons neem kennis van die wenk, en sal werk maak van dit.
Antoine H - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Hester B - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Wilna L - Mei 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik. Baie mooi. Baie skoon. Baie rustig. Baie tevrede.
Claudio J - Jan 2018
Algehele gradering
Very cosy place.
Licinda A - Des 2017
Algehele gradering
Relaxing.
Shavon P - Des 2017
Algehele gradering
Hemel op aarde.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Carissastraat 29, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang