Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Dale S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Relaxing stay. Doornkop as a whole is a great farm to visit with amazing fishing and lots of activities. The house is very well stocked and has everything you need. The gas braai on the upstairs balcony was a big help and was great for cooking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtige natuur skoon met die natuur wat met jou siel praat. Dit is baie rustig en regtig 'n plek om te rus met 'n asemrowende uitsig en netjiese akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angus
29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Hi Gerhard, ek is bly jy het lekker gebly, veral met die nuwe boonste patio dak is dit lekker. Sien jou weer.

Basel S
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Beautiful. Peaceful and the ideal getaway. Well equipped and spacious. Beautiful dams for fly fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angus
29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Glad you had a great time, Basel.

Elise P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Beautiful, clean, enjoyable. Enjoyed our stay. The resort is beautiful. The unit was clean and had everything that we needed - a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2021

Doornkop is a beautiful and peaceful place. Unit was neat and very clean. TV did not work, but it did not bother us as there was so much to do outdoors. We will visit again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzabè S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2021

’n Paar dinge kort. Die DStv is baie sensitief, as die geringste wind waai verloor dit sein. Die TV self vat omtrent 30 minute om warm te word voordat dit aanskakel. Dit het gebreek voordat ons vertrek het gebreek en ons het die eienaar in kennis gestel, maar dis nie herstel nie. Ons is toe maar ’n dag vroeër huis toe. Dit sou ook gaaf gewees het om te weet dat Vodacom geen opvangs daar het nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Angus
29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Hi daar, ek is bly julle het dit geniet. Ons kan ongelukkig niks doen oor Vodacom sein of DStv sein nie. Die TV was getoets en het gewerk. Meeste van ons gaste vra dat die DStv af is sodat hulle kinders buite gaan vir die visvang, wild ritte, swem en stap. Jammer dat julle vroeg gery het, want die TV wou nie aankom nie.

Rika J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Rustig en weg van die gejaag van die stad! Ons was vir 'n week by 29 Doornkop saam met my ouers en my twee laerskool kinders. Dit was heerlik. Ons het nooit uit warm water gehardloop nie, ons het heerlik geslaap en lekker gestap, perd gery, wild besigtig en geswem. Hierdie eenheid is naby aan die damme en ook naby aan twee van die drie korter stap roetes wat dit baie gerieflik gemaak het vir ons. Die diere is beslis nie mak nie, maar het tog by tye baie naby aan die eenhede verby geloop. Die werkers is almal baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angus
29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Dankie Rika, ek is bly julle het lekker gekuier. Doornkop is 'n spesiale plek.

Tinus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2019

Baie mooi area. Lekker stil. Baie natuurlewe, damme en rivier. Kort opknapping aan gebou en slaapkamermeubels. Buitestel val uitmekaar. Die res was ok. Bietjie duur vir wat mens verwag van die advertensie. Staf vriendelik.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Angus
29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Beste Tinus, Ek is bly julle het dit geniet. Ek sal met die skoonmaakdame praat oor die "cleanliness" wat nie reg was nie. Ek is ook jammer dat die meubels nie na jou smaak was nie. Groete, Angus

Petro N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Fabulous view and comfortable stay. The dirt road is in excellent condition, the house clean and comfortable with everything you need. The view is to die for. I can recommend this place. I will go back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murunwa N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2018

The place is so beautifull and so calm. I would love to come back again. Please include the iron and ironing board in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angus
29 Doornkop Fish and Wildlife Reserve
Hi there, Glad you had a good stay. We have a full laundry service at your disposal that will wash and iron anything you need at a minimal fee. You can just give it to the cleaning lady next time. Hope to see you soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Angus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornkop Visvang- en Wildreservaat, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA558802edef928c5b704ddd09b5d2c7ea316aa834c188f6dd3cb18513254fa15adcb859c385a7e6e86b56e7e604ea95a471d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 8 mense 24 5 1 5 Doornkop Fish and Wildlife Reserve Carolina 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.92962 30.240051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang