Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Heppie-nes

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Karin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Die huisie bied alles wat ons nodig gehad het. 29 Heppie-nes is 'n lieflike huis, skoon en netjies en bied alles wat nodig is. Die kamers is lekker groot, en die aparte bad en stort was perfek vir ons 5 mense. Die kombuis is goed ingerig met 'n groot-genoeg yskas en 'n kisvrieskas. Sal in die toekoms beslis weer hier bespreek wanneer ons stadsjapies weer by Witsand gaan vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jakobus
29 Heppie-nes
Hi Karin, baie bly dat die huis aan julle behoeftes voldoen het, en dat julle Witsand geniet het..

Elizma N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Stil, rustig en naby aan alles. Ons het vreeslik lekker gebly. Die huis is lekker groot en die feit dat daar 2 badkamers is, was beslis 'n pluspunt. Dit is ook letterlik 1 straat weg van die see af en 'n lieflike getypoel. Die klank van die branders sus mens saans aan die slaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jakobus
29 Heppie-nes
Hi Elizma, baie bly dat jy en jou gesin Witsand geniet het, en dat die huis aan julle behoeftes voldoen het.

Lizmare D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Great self catering for a weekend breakaway. The self catering has everything you need for a weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jakobus
29 Heppie-nes
Dankie vir terugvoering. Baie bly dat die huis aan julle behoeftes voldoen het. Julle is altyd welkom.

Ridwaan K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2022

Very good. The mattresses on the single beds need to be replaced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jakobus
29 Heppie-nes
Dear Ridwaan Thank you for staying at 29 Heppi-Nes and the positive feedback. Thank you for alerting us with regards to mattresses for the single beds. We will look at replacing the single bed mattresses. Regards boet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jakobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Duinepark 967, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f39ca0fd2a964b0258400dedd5d4918349bb5bdc11b7140909636951f327daed74ed78ad0fdb6da9f17128e5edcbb16156?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 967 Duinepark Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.391850317371 20.862790696239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang