Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 The Shades

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Thanusha Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir 29 The Shades
Netheid
3.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Kobie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kobie V

Baie goeie ligging, loopafstand van meeste van die plekke.

Ons het baie lekker gebly, dankie. Alhoewel daar paar goedjies wat aandag benodig, nl. Ons was vier gaste en net drie badhanddoeke gekry. Die agterste slaapkamer se gordyne is so dun jy kan net sowel geen gordyne daar hê nie, want die sekuriteitsligte skyn heelnag in die kamer in. Hulle benodig 'n blinder of "blockout" gordyn daarop. Die vrystaande waaiers is so erg geroes dat ek nie glo dat hulle nog sal kan werk gedurende die somerdae nie. Die hangkaste se deure val uitmekaar uit en die hoofslaapkamer se kas se deur is met toutjies vas. Ons vermoed ook dat die skottelgoedbak lek. Ongelukkig kan mens nie met oop vensters slaap nie, want dit is 'n malhuis reg deur die nag.

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyZjM0YzExLWQ5ZTgtNDIxNS1iZWZhLTlhYWNlZDk2MDM5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 23 Weaver Crescent Umhlanga 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721529 31.086388

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang