Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2925 Egret Ave

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Joa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig en baie netjies! Dit is absoluut 'n plekkie om aan te beveel! Ons het heerlik gebly en alles was skoon en keurig. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie mooi en skoon plek. Mense was baie vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantasties. Was baie spesiaal en het heerlik geslaap en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Dit was netjies en skoon en sal beslis weer daar oorbly indien in die area! Beslis. Was vriendelik ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anna
2925 Egret Ave
Baie dankie. Julle is pragtige mense.

Catharina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Skoon, mooi & baie om te doen in die golf estate. Vriendelike gasvrou. Daar is slegs 'n koffiestasie, met glase en bekers. Geen ander eetgerei en jy kan nie kos voorberei nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Boy B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Sal weer daar bly. Baie rustig, gerieflik en veilig, stil en naby klubhuis, goeie plek as jy wil golf speel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wilhelm H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Oorslaap. Skoon en eenvoudige verblyf met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.2
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anna Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Egretlaan 2925, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA754ce09b739d9976ec9b3eb4943b59c6ee4d62c7d42ec65a839cc9f918df4aa82f1088828542a9c72953c4dc9c984ac217bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 2925 Egret Avenue Parys Golf Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.892340571957 27.460429564563

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang