Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

295 on Ingwenya

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Adri W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Heerlik, baie netjies en ruim. Beveel dit sterk aan! Heerlik gebly. Baie ruim en netjies. Die 3 kaggels is heerlik. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Naweek weg saam met ons kinders en kleinseun. Sentraal geleë in Dullstroom, veilig, skoon, netjies en luuks. Die huis is baie gerieflik en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Lekker kuierplek vir 'n familie. Die plekkie is bakgat. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Lekker gebly, beveel dit beslis aan! Pragtige plek met meer as genoeg spasie!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jason D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Must say, it's a great place to book. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tebo
295 on Ingwenya
We are happy that you enjoyed your stay at 295 on Ingwenya. Thank you for booking with us and we cannot wait to host you again.

Adele J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Oulike plekke en goed ingerig. Die eenheid is baie netjies met verskeie temas en dekor. Dit is iets anders. Die plek was skoon en die beddens slaap heerlik. Die alarm is baie sensitief en het effens gesukkel, maar dit was 'n lekker bly en ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gwen P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

The house was beautifully situated and well furnished with everything to ensure a comfortable stay. The beds with electric blankets were amazing and the 3 fireplaces a big win. The electric blankets on the beds were amazing and everything was neat and tidy and well stocked. We had the most amazing time, including a visit from 2 cows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tebo
295 on Ingwenya
We are happy you enjoyed your stay with us. Thank you for booking with us and we cannot wait to host you again.

Stina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Luukse, gemaklike verblyf. Luukse verblyf met baie goeie sekuriteit. Die sonpanele is 'n addisionele bonus. Veilige parkeerplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Solly S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2022

Baie gerieflike verblyf met mooi, skoon beddegoed, goeie matrasse en kussings. WiFi en vol DStv-pakket is 'n groot pluspunt. Konstruktiewe kommentaar: Twee slaapkamers het geen kaste of hangplek nie. Nie genoeg hakke/hangplek in die badkamers vir handdoeke nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tebo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ingwenya 295, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10f9a9ed0d46cfea51b218184d804ead677fe9de47fd754b187b73225314e23a603f4b4d2dc420278cdafea7184d06b53135?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 295 on Ingwenya Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.414408446999 30.105590836346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang