Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2962 Parys Golf and Country Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 2962, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

2962 Parys Golf Estate is 'n pragtige selfsorghuis op die Parys Golf and Country Estate en is ideaal vir 'n gesinsbyeenkoms of 'n groep vriende wat 'n rustige wegbreek van die stadslewe wil hê.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier en 2 driekwartbeddens. Elke badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis en eetarea is op die onderste verdieping en bied toegang tot 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n kaggel waar gaste hulle maaltye saam kan geniet.

Daar is 'n oopplan-kuierarea met 'n kroeg en pooltafel op die boonste verdieping. Die area lei na 'n sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kry veilige parkeerplek vir 4 tot 5 voertuie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Burnice J
5.0
Fantastiese verblyf. Ongelooflike gasvryheid beleef. Ons gasvrou en gasheer het uit hul pad gegaan om te verseker ons naweek was 'n sukses. Sal weer v...
Sien meer
Nov 2024
Oscar S
Gesin met tieners
5.0
Ontspanne gerief. Pragtige huis wat gerieflik opgestel is.
Okt 2024
Lorette G
Gesin met tieners
5.0
Super aangenaam! Dit was heerlik! Pragtige en netjiese plek en die eienaars was so vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!
Mrt 2023
Karin W
Saam met vriende
4.4
Waarde vir geld! Perfekte ligging vir golfspelers.
Nov 2023
Heidi P
Saam met vriende
4.2
Heerlike kuier saam met familie. Lekker ruim huis. Die verblyf was baie lekker en dit was heerlik om die swembad te geniet, veral die baie warm weer w...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kingfisher-weg 2962, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 2962 Parys Golf and Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 2962, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc03ce245289cdda9c1a61b965be5ac955b37a29f931231a68b0bb5b2cabb27c73dc3ab8997842d8014406ba7b0412c9a7f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 2962 Kingfisher Road Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.890614081391 27.464922001092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang