Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2968@Kingfisher

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-laan 2968, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dié goed gemeubileerde huis is in die veilige Parys Gholflandgoed geleë, sowat 30 m van die landgoed se klubhuis af, so gholfspelers kan maklik deur die agtertuinhekkie oorstap wat die huis so gesog maak.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers elk met sy eie badkamer, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Al die slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens vir gaste wat deel. Die beddens kan ook maklik saamgeskuif word vir paartjies. Die eerste slaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en die res van die slaapkamers het en suite-badkamers met slegs 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die leefarea het 'n groot gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die skuifdeure maak oop op die stoep met 'n buite-etenstafel en stoele, en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kingfisher-laan 2968, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 2968@Kingfisher het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-laan 2968, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb79c9e7da28279180f8562ff379015f606947504eba9428d2f6fcba6138b41b9132dacc82e9886f29d5d5ce81df4d27de53f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 2968 Kingfisher Avenue Parys Golf Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.890251338341 27.466029681662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang