Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

298 on 34th

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
David W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het lekker gebly daar. Ons het lekker gebly daar, maar het geen tye gehad van die geiser se tye wanneer dit aan en af is nie, so ons het geen warm water gehad nie. Ons kon nie ordentlik stort nie en my vrou het net gebad. Die skedule van die geiser se tye sal waardeer word. Ek het juis die eenheid gevat wat 'n bad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Privaat en uitstekend. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neville G
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Veilig, alles wat nodig is is daar. Sal enige tyd aanbeveel en weer daar oornag. Hoogs aanbeveel, ruim en netjiese eenhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Recommend. No complaints. Received in-person support on a tough day. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sinead V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Would definitely recommend. They were very accommodating. The people are friendly and will be there to assist you when needed. The only thing that was a bit of a problem was the parking because our bakkie is big, so we struggled getting out. Other than that, it was a perfect accommodation. Would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Leonie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2024

Uiters teleurstellend! Nie genoeg warm water vir 2 mense om albei elke dag te stort nie. 15 spinnekoppe teen plafon gesien. Deluxe kamer het geen waaier of stortgordyn gehad nie. Feitlik geen pakplek in kombuisie. Kaste in kamer is oud, vuil en dit ruik sleg. Blad in kombuis is geswel van waterskade. Wasbak in kombuis op baie onpraktiese plek. Eenheid was te klein vir 2 persone, veral vir 3 nagte. Gasheer wat aanhoudend voor ons kamervenster hardop gevloek het in 'n selfoonoproep. Geen bolaken op bed. Stort het gelek en die toilet was omring deur water. Min spasie vir parkering. Na 'n reis van ongeveer 1500 km, het ons beslis meer verwag, aangesien ons volprys betaal het. Ons was darem vriendelik ontvang.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Nadene E
1 nag
5.0
Mei 2023

Clean, comfy and convenient. Clean, comfortable, and convenient as always. We always return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen P
1 nag
4.8
Des 2023

As above. Very comfortable and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34ste Laan 298, Villieria, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e35b0e5c0f59fe5ef3a451143e6140c310b8aa6897d422e43eb38dde85ccdbe2204ff8b9a408ea9d35b205645568d3eaeb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 298 34th Avenue Villieria 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.723289 28.241986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang