Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

298 on 34th

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Kim Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 35 resensies vir 298 on 34th
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
David W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Ons het lekker gebly daar.

Ons het lekker gebly daar, maar het geen tye gehad van die geiser se tye wanneer dit aan en af is nie, so ons het geen warm water gehad nie. Ons kon nie ordentlik stort nie en my vrou het net gebad. Die skedule van die geiser se tye sal waardeer word. Ek het juis die eenheid gevat wat 'n bad het.

Adele L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele L

Privaat en uitstekend.

Baie lekker gebly, dankie.

Neville G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville G

Veilig, alles wat nodig is is daar. Sal enige tyd aanbeveel en weer daar oornag.

Hoogs aanbeveel, ruim en netjiese eenhede.

Cornel L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel L

Recommend.

No complaints. Received in-person support on a tough day. Thank you.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Sinead V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinead V

Would definitely recommend.

They were very accommodating. The people are friendly and will be there to assist you when needed. The only thing that was a bit of a problem was the parking because our bakkie is big, so we struggled getting out. Other than that, it was a perfect accommodation. Would recommend.

Anonieme gas - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Leonie R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leonie R

Uiters teleurstellend!

Nie genoeg warm water vir 2 mense om albei elke dag te stort nie. 15 spinnekoppe teen plafon gesien. Deluxe kamer het geen waaier of stortgordyn gehad nie. Feitlik geen pakplek in kombuisie. Kaste in kamer is oud, vuil en dit ruik sleg. Blad in kombuis is geswel van waterskade. Wasbak in kombuis op baie onpraktiese plek. Eenheid was te klein vir 2 persone, veral vir 3 nagte. Gasheer wat aanhoudend voor ons kamervenster hardop gevloek het in 'n selfoonoproep. Geen bolaken op bed. Stort het gelek en die toilet was omring deur water. Min spasie vir parkering. Na 'n reis van ongeveer 1500 km, het ons beslis meer verwag, aangesien ons volprys betaal het. Ons was darem vriendelik ontvang.

Nadene E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene E

Clean, comfy and convenient.

Clean, comfortable, and convenient as always. We always return.

Stephen P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen P

As above.

Very comfortable and quiet.

Jan - Hendrik V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan - Hendrik V

Tien uit tien.

Dit was uitstekend perfek vir 'n oornag of selfs langer as daar nie plek is by familie as mens kom kuier in die spesifieke area nie.

Stephanie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie C

Uitstekend!

Uitstekende kliëntediens! Ek het vreeslik lekker geslaap, my kamer was skoon en het baie spasie gehad! Werkers was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal dit beslis aanbeveel en gaan definitief weer daar bly!

Mpho M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mpho M

Interesant.

Ek het die plek geniet saam met my lewensmaat.

Caroline P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline P

Lekker ruim.

Paar foute waarop gelet kan word. 1. Stort is geblok (kamer 5). 2. Toilet is swart binne. 3. Was nie 'n badprop nie. 4. Plugs is oorlaai met verskillende items se proppe.

Michael G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael G

Baie netjies en skoon.

Baie rustige plek en skoon.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ferdie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ferdie F

Waarvoor jy betaal is nie wat jy kry nie.

Ons het die Deluxe-kamer bespreek en bevestig vir 1 nag. Volgens die foto's en beskrywing moes ons 'n koninggrootte-bed in die kamer gekry het, asook 'n bank. Daar was geen bank en slegs 'n dubbelbed. Die beskrywing noem ook dat daar 'n waaier in die kamer is, maar ons kon glad nie die waaier vind toe ons dit later die aand wou gebruik.

Marnay S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnay S

Heeltemal aanvaarbaar.

Ons plek was reg met aankoms en ons was laat besig, so kon enige tyd in gaan. Plek is mooi, netjies en skoon. Al die geriewe daar. Vriendelik ontvang. Net een klagte; die bed se matras kan dalk so bietjie opgradeer word.

Nadene E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene E

Lekker veilige, skoon plekkie om te oornag.

Ek as reisiger maak nou al amper vir 'n jaar gebruik van 298 on 34th as ek reis vir my meestersgraad-navorsing. Pragtig, skoon en veilig.

Gerrit S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S

Baie netjies en skoon.

Sal weer daar gaan bly, kan aanbeveel.

Xiluva M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xiluva M

Interesting.

Everything is perfect, easy to locate and clean.

Jaco B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B

Kamer was elke dag mooi skoon.

Parkering is baie moeilik veral met 'n groot voertuig soos 'n Fortuner. 'n Lessenaar met 'n kragprop vir laptop sou ook van waarde wees. In die kombuis deel die ketel, mikrogolf en induksieplaat 'n kragprop.

Heiletje Maria E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heiletje Maria E

Waarde vir geld.

Parkering vir voertuie was problematies. Die eenheid was ruim. Die badkamerdeur kon nie behoorlik toemaak nie. Daar was potte, maar nie 'n pan om eiers in te bak nie. TV is slegs die basiese pakket. Dekodeerder wou nie altyd werk nie. Daar was net een bedkassie en een bedliggie aan die een kant van die bed. Die kantgordyn in die kamer het op die grond gesleep en kan moontlik tot ongelukke of skade lei. Geen kassie of rakkie in die badkamer om jou toiletware op neer te sit nie. Heerlike stort, maar geen vashouplek vir 'n bejaarde persoon nie (my ma is 78 en het dit moeilik gevind sonder 'n vashouplek). Oor die algemeen egter goeie waarde vir geld. Goeie ligging. Definitief dierevriendelik. Ontvangsdame was baie vriendelik en behulpsaam. Skoonmaakdiens is wel aangebied.

Isabella N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Isabella N

Onaangenaam vir ons behoefte.

Met die eerste oogopslag voel die opset soos laekostebehuising. Eenhede is te beknop met min privaatheid. Gasvrou was onprofessioneel nie en haar beheer oor die ander gaste was swak. Voordeur sluit baie moeilik oop en toe. Geen stortdeur nie. Moes vra dat hondemis voor die deur verwyder word. Daar was kakkerlakke in die kombuis en badkamer. Baie onaangename verblyf!

Nadene E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadene E

Veilige plek vir twee studente.

Dankie vir die vinnige besprekeing vir die twee studente. Hulle het lekker daar geleer en klasse bygewoon.

Wynand V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand V

Maklike in- en uitklok en waarde vir geld.

Vriendelike diens, baie stil nagrus.

Christa M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M

Net wat ons nodig gehad het vir 'n oornagslaapplek.

Die slaapplek was netjies en skoon. Dit het alles wat jy nodig het vir 'n oornag slaapplek. Ons het ons dogter universiteit toe geneem en dit was omtrent 15 minute se ry soontoe. Sal definitief weer van die plekkie gebruik maak in die toekoms.

Louise M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Very neat and value for money.

See stars.

Klaryn V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaryn V

Great! Julle sien ons beslis weer!

Sien sterre.

Erika S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika S

Baie bekostigbaar en netjies.

Die gasvrou is regtig baie vriendelik en gaaf en het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Die woonstel is netjies en skoon en ons was regtig baie tevrede.

Henrien K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrien K

Uiters vriendelike gasvrou en netjiese eenhede.

Baie netjiese en gemaklike eenhede. Veilige parkering.

Andre V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Vinnige wegbreek.

Baie netjiese plekkie met alles wat jy nodig het. Kim was baie vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld, sal beslis weer gaan!

Nellie H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie H

Wonderful, clean and safe area to spend time.

We were welcomed by friendly hosts which was great. The unit is better than the pictures with everything we needed available and in a clean space. Happy with the safety of the area and parking space given. The shopping center is conveniently close by. Definitely somewhere I would go again.

Sonja S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sonja S

Vriendelike mense.

Baie warm, geen aircon.

Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 34ste Laan 298, Villieria, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e35b0e5c0f59fe5ef3a451143e6140c310b8aa6897d422e43eb38dde85ccdbe2204ff8b9a408ea9d35b205645568d3eaeb6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 298 34th Avenue Villieria 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.723289 28.241986

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang