Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Harbour Street

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbourstraat 2A, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 420 R1 815 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Harbour Road is in Arniston geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, staproetes, walviskyk en visvang. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

2 Harbour Street het 2 eenhede.
2A Die ruim huis met slaapplek vir 8 beskik oor 3 kamers en is gemeubileer met dubbel- en enkelbeddens, wat 2 badkamers met storte en baddens deel. Die kombuis is volledig toegerus en die sitkamer het 'n TV en 'n kaggel. Die leefarea maak oop op 'n lieflike windbeskermde patio met 'n braai. Gaste het toegang tot 'n buitestort.

2B Die ruim huis met slaapplek vir 10 beskik oor 5 kamers en is ingerig met koningin-, dubbel- en enkelbeddens, wat 3 badkamers met storte en baddens deel. Die kombuis is volledig toegerus en die sitkamer het 'n TV en 'n kaggel. Die leefarea maak oop op 'n lieflike windbeskermde patio met 'n braai. Gaste het toegang tot 'n buitestort en toilet.

Selfsorg, braai-area en parkeerplek van die straat af.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, bergfietsry, visvang, swem en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Vicky R
Gesin met klein kinders
5.0
Would definitely come again. We had an amazing stay at this house. Plenty of room and super cozy by the fireplace when it's a rainy day...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Pieter G
5.0
Gemaklik, skoon en naby aan alles. Ons verblyf was heerlik en gemaklik. Alles is in die huis wat benodig word en die ligging is naby aan alles.
Nov 2023
Daryl C
Saam met vriende
5.0
Awesomely fantastic. Many thanks to Sylvia for making our stay memorable. Her kindness and humanity were evident when we were stranded ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Nadeem O
Gesin met klein kinders
5.0
Just like home. The house was clean, tidy, and spacious. The gardening was great, with green-cut grass. The view was fantastic and the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Meg V
Gesin met tieners
5.0
Home from home. A wonderfully homely holiday. We adored it. Pristine. The kitchen is so well equipped and as a chef this was such a dre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Harbourstraat 2A, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Harbour Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 420
R2 420 R1 815
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 420
R2 420 R1 815
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harbourstraat 2A, Arniston, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee5e1baedf6127c362e611e40f5d351225c833b85f7fa77e77dc798691905eaa241115b9a0cc4612810288f71f4c35c3276c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 420 nouVanaf R1 815 per nag (plek vir 8) 24 5 1 5 2A Harbour Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.671193 20.231371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang