Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nineons 2A

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Nineons 2A
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Heinrich P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich P

Behalwe vir 'n gebreekte wasmasjien, is die ligging goed en die woonstel is mooi.

Niks was fout met die verblyf in die algemeen nie, behalwe dat die wasmasjien nie 'n deur gehad het nie, met die gevolg dat mens nie klere kon was nie. Die incheck was vertraag a.g.v. vorige mense wat laat uitgecheck het. Die vloere, mat en yskas was nog vuil. Aangesien handdoeke nie gewas kon word nie, het ons nuwe handdoeke van die agent versoek halfpad deur die vakansie. Vuis handdoeke is aan ons afgelewer. Die badkamer het ook oorvloei a.g.v. 'n verstopte drein. Op versoek is drein skoonmaakmiddel deur die agent ingegooi. Die probleem het aangehou, waarna ons self die drein skoongemaak het en 'n bol hare uit die drein gehaal het. Soos ek sê, die woonstel is aangenaam, maar ek dink die agent en skoonmakers is die probleem.

Nikita C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita C

Beautiful, peaceful and best location to relax.

Lovely place, clean, neat and peaceful. Beautiful, rooftop pool with view. Apartment had a nice balcony and the place was beautiful. 10/10 would recommend for a peaceful relaxing stay.

Nineons 2A se terugvoer

Good Morning Nikita,
First off, thank you so much for booking with us.
It was a delight accommodating you and your family.
Thank you for the support and amazing review. We look forward to hosting your next mini break soon again.
Kind regards;

Nineons 2A
Amore V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore V

Fantasties!

Vriendelike diens en 'n heerlike blyplek.

Nineons 2A se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Ons glo die verskil lê in die gehalte van ons eiendomme en on streef daarna om 'n hoë kwaliteit van kliente tevredenheid te verseker.
Ons sien uit daarna na die geleentheid om u in die toekoms weer te akkommodeer.

Nineons 2A
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 210
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-weg 9, Nineons 2A, Drie Ankerbaai, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f6ce7c209459b23eea1539e9cd5f1459f56721089ff2e3fecbef22fc6d04dde158c7c62d421f80d3e1d9f5ddbcec7b35a17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 9 Scholtz Road 2A Nineons 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.909986477174 18.401565492065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang