Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nineons 2A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-weg 9, Nineons 2A, Drie Ankerbaai, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 210 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nineons 2A is 'n selfsorgwoonstel in Drieankerbaai, Groenpunt; perfek geleë naby die bedrywige Kaapstadse middestad. Die woonstel is geskik vir beide sake- en ontspannings-selfsorgverblyf.

Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en lugversorgde leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 3 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n muurplatskerm-TV het. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien. Die sitkamer maak oop na 'n balkon.

Die woonstelblok het 'n gemeenskaplike dak-swembad en sitarea, asook braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
3.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Scholtz-weg 9, Nineons 2A, Drie Ankerbaai, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nineons 2A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 210
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scholtz-weg 9, Nineons 2A, Drie Ankerbaai, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f6ce7c209459b23eea1539e9cd5f1459f56721089ff2e3fecbef22fc6d04dde158c7c62d421f80d3e1d9f5ddbcec7b35a17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 210 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 9 Scholtz Road 2A Nineons 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.909986477174 18.401565492065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang