Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@2Bezuidenhout

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bezuidenhout-straat 2, Oewersig, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@2Bezuidenhout is 'n bekoorlike gastehuis in die Oewersig-woonbuurt langs die Mooirivier in Potchefstroom.

Verblyf word gebied in 2 selfsorg-eenhede wat elk 2 gaste kan akkommodeer en 'n dubbelbed het. Elke eenheid het 'n privaat badkamer en linne en handdoeke word voorsien.

Die eenhede het kombuisies wat met verhit-en-eetgeriewe toegerus is wat 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Daar is ook 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die area spog met lieflike natuurskoon en parke langs die pragtige rivier as jy wil stap of piekniek hou. Dit is ook stapafstand vanaf die Noordwes Universiteit en het sonkrag vir tye wanneer die krag af is, en ononderbroke internet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bezuidenhout-straat 2, Oewersig, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bezuidenhout-straat 2, Oewersig, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23c717596d4952cea6cd035ecc01c49623f5ceca43911c67609fb368584b78f7564c55f23bfc452fa510239829ca2ec45a6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 2 Bezuidenhout Street Oewersig 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.688297895784 27.102274679295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem