Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2nd Avenue

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Tristessa V
1 nag
5.0
Aug 2024

Lekker gerus. Baie stil. Huislike atmosfeer. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie F
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Rustig, skoon en veilig. Dankie. As ek weer gaan sal ek weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne E
1 nag
5.0
Jul 2024

Rustig, stil. Spacious. Everything was great, regtig. Net een klein dingetjie, privaatheid mag dalk 'n probleem wees vir couples. Voordeur en klein venster is nie privaat nie. Dis al, verder alles was great. Wanneer ek huistoe gaan, slaap ek weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jess M
1 nag
4.8
Mei 2024

Oornag met dogtertjie van 4. Vriendelike ontvangs, beskuit was heerlik! Ontspanne atmosfeer en rustigheid. Smart TV is 'n bonus met Netflix .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomé
2nd Avenue
Baie dankie vir die terugvoer Jess, ons waardeer u ondersteuning. Sien weer binnekort.

Walter L
1 nag
4.8
Mei 2024

Rustig. Baie lekker gebly. Die enigste probleem was dat ek moes wag vir die dame om oop te sluit, want hulle was dorp toe nadat ek tyd gegee het om daar te wees. Verder was alles 100% en sal weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomé
2nd Avenue
Dankie vir die terugvoer, Walter. Ons sien uit om u weer te ontvang.

Antonie V
1 nag
4.4
Feb 2024

Ruim kostevriendelike verblyf. Die verblyf is ruim en goed ingerig. Die lugversorger se aan- en afskakel kort aandag. Die melk is dalk vergeet vir koffie. Die vorige besoekers se kosoorblyfsels was nog in die yskas. Besonder lekker beskuit was voorsien.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Salomé
2nd Avenue
Baie dankie vir jou terugvoer, Antonie. Ons sal aandag gee waar nodig en waardeer jou ondersteuning geweldig baie. Ons sien uit om jou weer te ontvang. Veilig reis!

Berneto C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Asemrowend. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Salomé
2nd Avenue
Baie dankie vir jou ondersteuning, Berneto. Hoop om jou gou weer te ontvang by 2nd Avenue Selfcatering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Salomé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 13, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41d15595892a2af95cdc07b4231a7c4f2dc1601b779d1ad6fb430323a4bb8e87e2caddbc04f48316c5de44f2d10fdcc958a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 13 2nd Avenue Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.442057065883 21.26519134014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang