Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2nd Avenue

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Salomé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir 2nd Avenue
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tristessa V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tristessa V

Lekker gerus. Baie stil.

Huislike atmosfeer. Baie netjies.

Leonie F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie F

Rustig, skoon en veilig.

Dankie. As ek weer gaan sal ek weer daar wil bly.

Etienne E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne E

Rustig, stil. Spacious.

Everything was great, regtig. Net een klein dingetjie, privaatheid mag dalk 'n probleem wees vir couples. Voordeur en klein venster is nie privaat nie. Dis al, verder alles was great. Wanneer ek huistoe gaan, slaap ek weer daar.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jess M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jess M

Oornag met dogtertjie van 4.

Vriendelike ontvangs, beskuit was heerlik! Ontspanne atmosfeer en rustigheid. Smart TV is 'n bonus met Netflix .

2nd Avenue se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Jess, ons waardeer u ondersteuning. Sien weer binnekort.

2nd Avenue
Walter L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter L

Rustig.

Baie lekker gebly. Die enigste probleem was dat ek moes wag vir die dame om oop te sluit, want hulle was dorp toe nadat ek tyd gegee het om daar te wees. Verder was alles 100% en sal weer daar gaan slaap.

2nd Avenue se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, Walter. Ons sien uit om u weer te ontvang.

2nd Avenue
Antonie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antonie V

Ruim kostevriendelike verblyf.

Die verblyf is ruim en goed ingerig. Die lugversorger se aan- en afskakel kort aandag. Die melk is dalk vergeet vir koffie. Die vorige besoekers se kosoorblyfsels was nog in die yskas. Besonder lekker beskuit was voorsien.

2nd Avenue se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Antonie. Ons sal aandag gee waar nodig en waardeer jou ondersteuning geweldig baie. Ons sien uit om jou weer te ontvang. Veilig reis!

2nd Avenue
Berneto C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berneto C

Asemrowend.

Ek het baie lekker gebly.

2nd Avenue se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning, Berneto. Hoop om jou gou weer te ontvang by 2nd Avenue Selfcatering.

2nd Avenue
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweedelaan 13, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41d15595892a2af95cdc07b4231a7c4f2dc1601b779d1ad6fb430323a4bb8e87e2caddbc04f48316c5de44f2d10fdcc958a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 13 2nd Avenue Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.442057065883 21.26519134014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang