Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 @ Hadeda

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hadeda 3, Klein Nederburg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

3 @ Hadeda bied selfsorgverblyf in Durbanville, 'n area wat bekend is vir sy wynroete. Die sentrale ligging is gerieflik geleë 30 km vanaf die Kaapstadse middestad en is ideaal vir gaste wat Durbanville en die omliggende gebiede wil verken.

Dié verblyf het slaapplek vir tot 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer met 'n stort en bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eerste sitarea is ingerig met rusbanke en 'n platskerm-TV, en gratis wifi is ook beskikbaar.

Die glasdeure lei na 'n tweede sitarea met 'n groot etenstafel en stoele, rusbanke en binnebraai. Die skuifdeure lei na 'n onderdakstoep wat buitemeubels het en 'n uitsig oor die tuin en swembad bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 3 @ Hadeda
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Donnelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hadeda 3, Klein Nederburg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 @ Hadeda het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hadeda 3, Klein Nederburg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc23a1b0d3912c46ffa4496acea8a64f0d26263e7dbb80392be1c954b9f52113f621a34159a8cd32dc42d3641c1bebccf7ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 3 Hadeda Klein Nederburg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.829403510495 18.667262482942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang