3 Anchors Aweigh
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R900 administrasiefooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Vure word nie naby die eenhede toegelaat nie.
Slegs gasbraai is beskikbaar.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die verblyf gebruik koopkrag. Vul dit asb. aan.
Anchors Aweigh het sy eie reservoir met betroubare watertoevoer.
Daar is 'n veerpyltjiebord, maar gaste moet hul eie veerpyltjies saambring.
Die TV werk met WiFi.
Daar is 24 uur-sekuriteit wat saans patrolleer en individuele toegangsbeheer vir gaste. Die eienaars benodig 48 uur kennis om hierdie toegang te aktiveer.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stompneus-weg 3, Anchors Aweigh, Woodgrange, 4220, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang