Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Brothers B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Priscilla S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2019

Snoesige en netjiese plekkie. Plekkie is snoesig en netjies, vriendelike ontvangs en diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Maggie
3 Brothers B&B
Good day Priscilla, Thank you for the review. I am glad you enjoyed our place. We will definitely try to keep it up! Kind Regards, Maggie Gouws 3 Brothers B&B

Johanna G
Kort verblyf
5.0
Jun 2017

Ons baie vriendelike gasvrou, Maggie Gouws, en 'n heerlike, rustige en amper huislike omgewing het ons verblyf uiters aangenaam gemaak. Vriendelike en uiters professionele gasvrou, Maggie Gouws, het ons baie hartlik ontvang en ons is bederf met 'n baie gerieflike en stylvolle familie-eenheid waar ek en my ma gekuier het. Die aandetes wat ons ekstra bestel het, was regtig lekker en vullend. Ons ontbyte was net so lekker, warm en vars voorgesit deur Virginia. Ons het die TV baie gerieflik gevind, want ons kon lekker ontspan. Die hele gastehuis is netjies, gerieflik, die tuin is beslis ingerig vir somersdae se kuiers en die swembad sal seker baie benut word. Ons sal hierdie gastehuis enige tyd aanbeveel, en beslis weer besoek in die toekoms. Dis naby die lughawe, en ook ander winkels as dit nodig sou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
3 Brothers B&B
Dankie Johanna!....dit was vir my 'n voorreg om sulke wonderlike gaste soos julle te ontmoet en dit voel great om sulke positiewe tergvoer te kry!...hoop ons sien jul weer!! xx

Hercules M
Kort verblyf
5.0
Aug 2016

Vriendelik, netheid, gasvryheid Al die personeel was vreeslik netjies en baie vriendelik! Ontbyt was baie lekker gewees en die kok was baie vriendelik en professioneel. Sal 3 Brothers aanbeveel en weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katy-laan, Highway Gardens, Edenvale, 1609, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANFMYPEFay7EcgD6QfRquk5iEoctSmuaLPDje5l0ixQ8j0YliTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 4 Katy Avenue Highway Gardens 1609 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.14147702747 28.17189679266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang