3 Canterbury Square
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vogelgezangstraat, Canterbury Square 3, Zonnebloem, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
3 Canterbury Square bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, helder en lugtige drieslaapkamer-dorpshuis in die voorstad Zonnebloem in Kaapstad. Die dorpshuis is in 'n veilige, residensiële kompleks geleë met uitsigte op Tafelberg en Leeukop.
Die dorpshuis is modern, luuks en ten volle toegerus. Op die boonste verdieping is daar 3 slaapkamers, sowel as 'n badkamer met 'n bad en 'n instapstort. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Op die onderste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer, sowel as 'n gastetoilet. Die oopplan-leefarea bied toegang tot 'n groot patio waar gaste lekker kan braai en oor die stad en hawe in die verte uitkyk. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Daar is 'n TV in die sitkamer met sekere DStv-kanale. Die dorpshuis bied gratis WiFi en veilige parkeerplek is in 'n toesluit-motorhuis beskikbaar.
Die ligging is sentraal en gerieflik naby winkels, kafees en restaurante. Die stadskern is sowat 3 km ver, die strande sowat 10 km ver en die wynlande sowat 40 km ver. Daar is 'n MyCiTi-bushalte stapafstand vanaf die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Vogelgezangstraat, Canterbury Square 3, Zonnebloem, 7925, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 Canterbury Square het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vogelgezangstraat, Canterbury Square 3, Zonnebloem, 7925, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang