Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Colours Blue

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gerida M
1 nag
5.0
Sep 2024

Ek het welkom en tuis gevoel. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Dit was 'n verfrissing vir siel en liggaam om in die luukse kamer met balkon te oornag. Die glasskuifdeur na die balkon sorg vir 'n ongelooflike uitsig. Kon in die nag vanaf my bed die uitsig geniet. Die tuin is 'n sprokie waar mens rustig kan stiltyd geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leani G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing. Dis waarlik 'n juweel van 'n plek. Die "attention to detail" maak dit soveel meer aanloklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige uitsig, 'n groot bederf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Newton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitsit is wonderlik. Marelize het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
3 Colours Blue
Baie baie dankie, Newton. Dit was so lekker om julle hier te hê. Baie seen vir julle.

Karin W
1 nag
5.0
Jun 2024

Dis was 'n heerlike ondervinding met fantastiese diens. Ek het heerlik gebly, die uitsig is fantasties, dit het gevoel soos 'n vakansie al was dit net een aand. Ek sal beslis weer by 3 Colours Blue bespreek as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
3 Colours Blue
Baie dankie Karin. Ons is so bly jy het dit geniet. Baie dankie dat jy ons gekies het. Hoop om jou vinnig weer te sien.

Riaan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflike ervaring. Uitstekende diens! Ongelooflike ervaring gewees. Baie dankie aan die span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
3 Colours Blue
Baie dankie Riaan. Wat 'n voorreg om julle te ontmoet. Alles wat mooi is!

Christo O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Vriendelike en onbaatsugtige diens. Baie lekker gebly met baie goeie, vriendelike en onbaatsugtige diens vanaf gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriejetta K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlike 2 dae in Mosselbaai. Fantastiese akkommodasie, heerlik hier gebly. Uitsig asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Mooiste see-uitsig. Goeie gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie mooi uitsig en netjies. Baie vriendelike en skoon verblyf en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
3 Colours Blue
Goeie dag Gerhard Ons is so bly julle het lekker by ons gebly. Baie dankie dat jy die positiewe ook met ons deel. Hoop om julle spoedig weer te sien. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed286546089cee74357a83b00538221bb5e8537608873825d200be9cdcdd3f528ae31a8d5912ad50e70c4b45a81670fd01f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 75 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185442663322 22.147241234779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang