3 Colours Blue
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
3 Colours Blue is op 'n heuwel bo Mosselbaai geleë en bied asemrowende uitsigte oor die see en die berge en meestal sonnige hemelruim.
Elke slaapkamer is elegant versier en nooi jou uit om rustig te raak en die styl en gerief te geniet. Van die geriewe in elke kamer sluit 'n balkon of stoep, waaier, verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, TV, kluis en haardroër in.
Ander geriewe op die perseel sluit wasgoed- en braaigeriewe en 'n swembad in. 'n Heerlike ontbyt word elke oggend in ons knus eetkamer teen ekstra koste of op die balkon bedien waar jy kan sit en kyk hoe die dorp langsaam ontwaak. Drankies is ook beskikbaar.
Mens kom van heinde en verre om rustig te raak in hierdie kusdorp, etes te geniet en skemerkelkies te drink by die seekantrestaurante Delphino's, Kingfisher Seafood Restaurant, Italian Bakery, Ponto of Big Blu Tapas Bar en Point Hotel.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 Colours Blue het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Linkside Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang