Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Colours Blue

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

3 Colours Blue is op die heuwel bo die dorpie Mosselbaai geleë en bied briljante uitsigte oor die see, berge en meestal sonnige lug.

Elegant versierde en suite-slaapkamers met asemrowende uitsigte, wat jou nooi om in gerief en styl te ontspan. Sommige geriewe in die kamer sluit 'n balkon of patio, waaier, verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi, 'n TV, kluis en 'n haardroër in.

Ander geriewe op die perseel sluit wasgoed- en braaigeriewe, 'n swembad in. Geniet 'n heerlike ontbyt in die knus eetkamer, beskikbaar teen 'n ekstra fooi, of op die balkon terwyl jy kyk hoe die dorp lewe kry. Selfhelp drankies is beskikbaar.

Mosselbaai is 'n rustige Suid-Afrikaanse kusdorpie op die Tuinroete van die Wes-Kaap. Geniet middagete, aandete of skemerkelkies by die nabygeleë strandfrontrestaurante, Delphino's, Kingfisher Seekos Restaurant, Italian Bakery, Ponto of Big Blu Tapas Bar en Point Hotel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Gerida M
5.0
Ek het welkom en tuis gevoel. Die personeel is vriendelik en hulpvaardig. Dit was 'n verfrissing vir siel en liggaam om in die luukse kamer met balkon...
Sien meer
Sep 2024
Leani G
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Dis waarlik 'n juweel van 'n plek. Die "attention to detail" maak dit soveel meer aanloklik.
Jul 2024
Sunette F
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig, 'n groot bederf. Sien sterre.
Jul 2024
Newton B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsit is wonderlik. Marelize het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak.
Jun 2024
Karin W
5.0
Dis was 'n heerlike ondervinding met fantastiese diens. Ek het heerlik gebly, die uitsig is fantasties, dit het gevoel soos 'n vakansie al was dit net...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Colours Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed286546089cee74357a83b00538221bb5e8537608873825d200be9cdcdd3f528ae31a8d5912ad50e70c4b45a81670fd01f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 75 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185442663322 22.147241234779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang