Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Colours Blue

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

3 Colours Blue is op 'n heuwel bo Mosselbaai geleë en bied asemrowende uitsigte oor die see en die berge en meestal sonnige hemelruim.

Elke slaapkamer is elegant versier en nooi jou uit om rustig te raak en die styl en gerief te geniet. Van die geriewe in elke kamer sluit 'n balkon of stoep, waaier, verwarmer, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, TV, kluis en haardroër in.

Ander geriewe op die perseel sluit wasgoed- en braaigeriewe en 'n swembad in. 'n Heerlike ontbyt word elke oggend in ons knus eetkamer teen ekstra koste of op die balkon bedien waar jy kan sit en kyk hoe die dorp langsaam ontwaak. Drankies is ook beskikbaar.

Mens kom van heinde en verre om rustig te raak in hierdie kusdorp, etes te geniet en skemerkelkies te drink by die seekantrestaurante Delphino's, Kingfisher Seafood Restaurant, Italian Bakery, Ponto of Big Blu Tapas Bar en Point Hotel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Henry V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het so lekker gebly en sal in die toekoms weer daar boek! Baie mooi, netjiese eenheid met fantastiese uitsig. Ons het heerlik geslaap en beveel de...
Sien meer
Nov 2024
Hanneke C
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Perfect. Perfect. Die verblyf in hierdie pragtige gastehuis sal lank deel van ons herinneringe bly. Baie dankie aan die span by 3 Colours Blu...
Sien meer
Nov 2024
Cecilia K
Besigheidsreis
5.0
Kan nie wag om weer terug te gaan nie! Lieflike plek met 'n mooi uitsig oor die hawe. Alles wat jy nodig het, en ontbyt is teen 'n minimale ekstra foo...
Sien meer
Okt 2024
Marthinus Wessel P
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf. Het 3 dae gebly. Sal beslis weer van julle geriewe gebruik.
Okt 2024
Stephanie E
Saam met lewensmaat
5.0
Puik diens. Baie lekker gebly. Vrek mooi, mense is baie vriendelik.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Colours Blue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 75, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed286546089cee74357a83b00538221bb5e8537608873825d200be9cdcdd3f528ae31a8d5912ad50e70c4b45a81670fd01f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 75 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.185442663322 22.147241234779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang