Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Darling Street Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Alisande B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very comfortable and peaceful. Warm welcome by host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica C
1 nag
5.0
Jan 2025

Gorgeous place. Lovely place to stay. Dave is a wonderful, friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boris V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

A nugget in the Karoo, we loved it! A great stop in an unexpected town that made the journey an adventure. Reminded us of many of the Karoo towns we have stayed in. Beautifully set up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur R
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Comfortable and adequate. We were warmly welcomed and the accommodation was comfortable and just what we needed for our one-night stay over.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie - Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Very welcoming. After a grueling journey, having got lost, to come to a venue where we were welcomed warmly by Dave was amazing. We were able to have a shower and rest to start our next part of the journey early the next morning. Sorry that we were not able to enjoy the added hospitality in the pub. Hopefully next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Clean and comfortable. The room was clean and neat. Very basic, but perfect for a stopover on a long trip. Pizza on site was lovely and super convenient!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alta V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Heerlik, heerlik, gerieflik met restaurant reg langs die kamer. Heerlik, gerus, pragtige kamer, groot badkamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Irene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige oor slaap, gasvry uitstekende diens. Baie lekker gebly. Dave en Heather het ons dadelik welkom laat voel. Baie dankie. Ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Lekker 'local' atmosfeer. Lekker etes, sosiale kroeg, slaapplek groot en veilig. Vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritza G
1 nag
5.0
Mei 2024

Plaasdorpie met vriendlike mense en alle geriewe by jou. Baie vriendelike diens. Gesellig en baie lekker kos. Gemaklike groot slaapkamers alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

DAVE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darlingstraat 3, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyZDNjMTQyLWRhMTMtNDQ0YS1iMDk3LWZjZWRkMjU5MjgxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 3 Darling Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -31.069231059697 24.442420899868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang