3 Deining
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Deiningstraat 3, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
3 Deining is 'n selfsorgvakansiehuis in Jongensfontein, 'n kusdorpie naby Stilbaai. Die huis bied uitsigte oor die see en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer onder in die woonstel het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer bo in die hoof huis en 1 badkamer onder in die woonstel.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n kisvrieskas toegerus, en daar is 'n toonbank met stoele. Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek en ingeboude braaigeriewe. Die woonstel pooltafel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Deiningstraat 3, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Jongensfontein Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Deiningstraat 3, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang