3 Driftwood
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Yolandè Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Craig P - Jun 2022
Algehele gradering
Everything you need in walking distance.
3 Driftwood se terugvoer
Thank you for the feedback Craig. We are so glad you enjoyed 3 Driftwood's central beachfront location. What a joy to have the beach, promenade, restaurants and stores all within walking distance. We look forward to welcoming you back to 3 Driftwood again soon.
Pieter S - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
3 Driftwood se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment.
Dit was vir ons 'n voorreg om julle lieflike gesin te kon akkommodeer.
Ons sien uit om julle weer by 3 Driftwood te verwelkom in die nabye toekoms.
Baie seën vir julle.
Yolande
Wilna T - Jul 2021
Algehele gradering
Alles wat ons in 'n seevakansie soek.
3 Driftwood se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe- en opbouende terugvoer ten opsige van 3 Driftwood.
Dit is altyd aangenaam om te hoor van ons kliënte se heerlike vakansies en wegbreke in ons strandfronteenheid.
Ons is bly julle het die tennisbaan sowel as die ideale ligging van die woonstel geniet.
Ons sien uit om julle sommer weer gou in die nabye toekoms te verwelkom by 3 Driftwood.
Alle seën vir julle.
Pierre V - Jan 2021
Algehele gradering
Luuks. Gerieflik. Goed geleë. Goeie en vriendelike diens.
Sean C - Nov 2020
Algehele gradering
Excellent stay and will return!
Gayle B - Jun 2019
Algehele gradering
Convenient location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike plek.
Ons wil graag weer 3 Driftwood besoek. Die instansie is gerieflik geleë en die eienaar, bestuurder en helper is uiters behulpsaam. Hulle warmheid moedig jou regtig aan om terug te kom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
3 Driftwood se terugvoer
Dear Gayle,
Thank you very much for your kind words, we really appreciate it that you took the time to give us your feedback.
We strive to give our guests a friendly welcome and it gives us great pleasure showing them around our beautiful beachfront apartment.
We are thrilled your time was so amazing as we endeavor to go above and beyond to ensure our guests have a memorable experience.
It is not surprising that Charlotte and Thandi took such wonderful care of you and made you feel valued.
They are very important members of our team.
We look forward to hosting you in November again for another fantastic experience.
Blessings.
Yolandè
3 Driftwood
Chantell P - Mrt 2019
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties.
Chantell S - Jan 2019
Algehele gradering
Marvellous.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik.
Baie pragtig, maklike toegang tot die strand. Die eenheid was silwerskoon met alles van die beste!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ilana G - Mrt 2019
Algehele gradering
Reg op die see.
Isle S - Des 2019
Algehele gradering
Ons bly altyd baie lekker hier, kan nie wag om weer terug te gaan nie.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Carmen V - Mei 2018
Algehele gradering
Modern, skoon, baie netjies, fantastiese ligging!
Angelica Jooste J - Mrt 2018
Algehele gradering
Een van die beste vakansieverblyf-ondervindings wat ons al gehad het!
Amor V - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly puik ligging.
Colleen D - Jul 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly by Driftwood. Sal definitief weer hier kom.
Jana D - Apr 2017
Algehele gradering
Dis was super wonderlik, geniet elke oomblik, die diens was puik.
Elizabeth B - Sep 2017
Algehele gradering
Veilige, netjiese, volledig toegeruste woonplek met 'n baie goeie ligging.
Linda K - Des 2016
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike vakansie.
Vanessa B - Mei 2016
Algehele gradering
Die ligging is ideaal want dit is by die strand. Die akkommodasie was baie gerieflik en ruim.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation-kusweg 56b, Driftwood 3, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang