Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Eagle Crescent

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-singel 3, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 981 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

3 Eagle Crescent is 'n elegant ontwerpte huis, trots geposisioneer op 'n groot en eksklusiewe perseel met welige woud en lieflike uitsigte. Hierdie villa is in die Zimbali Coastal Estate geleë en is 'n ideale opsie vir 'n gesinswegbreek, want hierdie villa spog met pragtige uitsigte oor die landgoed en het 'n uitnodigende swembad vir gaste om gedurende die somer te geniet.

Dié villa met lugversorging het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofsuite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 'n stapelbed het. Die oorblywende 2 badkamers het elk 'n bad en 'n stort. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland. Vir gaste se gerief is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Deur die stapeldeure is 'n onderdakstoep met gemaklike buitemeubels en 'n ingeboude gasbraai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan met 'n skemerkelkie. Hierdie patio lei na 'n houtdek met 'n sprankelende swembad met lieflike uitsigte oor die woud. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en 2 ekstra parkeerplekke.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Roxanne Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Eagle-singel 3, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R7 981
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 981
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eagle-singel 3, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29c6f62dc477959f86d67e22d98e667d13a2d047a72e0fce1be8ef96f43e7b0768537d519997cd2626d165b47833811c525f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 981 per nag (plek vir 8) 3 Eagle Crescent Zimbali Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.539300043329 31.200843652184

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang