Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Lagoon Getaways

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Linda-zané S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Amazing to say the least. Value for money for sure. Beautiful quiet surroundings. 3 Lagoon Getaways is absolutely beautiful. Very neat and clean. Close to two beaches and shops. The owner went out of her way to make sure your stay is comfortable and memorable. We absolutely love the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
3 Lagoon Getaways
Thank you so much for your kind review! We appreciate it and hope to see you again soon! Kind regards, Nadia Hartman

Tina V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Excellent. Really relaxing and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
3 Lagoon Getaways
Thank you so much for taking the time to give us a review, Tina. We hope to see you again soon.

Ninette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie rustig en vriendelike eienaars. 3 Lagoon Getaways het alles wat jy nodig het in stylvolle eenhede. Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam en ons het baie lekker daar vakansie gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
3 Lagoon Getaways
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer. Dit was baie lekker om julle te ontmoet en hoop ons sien julle gou weer.

Adel J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Uitstekend. Ons besoek verseker weer. Beste vakansieverblyf wat ons in 'n wyle beleef het. Ons het vakansie gehou met 'n 1-jarige. Die onderdakdek, afgebakende tuin en jacuzzi het baie (veilige) spasie gebied vir die kruipende lyfie. Die eenheid is baie privaat! Ons het twee keer per dag strand toe gestap met die stootwaentjie waar ons veilig op die strand kon stap. Een keer per dag het ons na die hoofstrand en Granny Pool toe gery waar ons in die golwe kon baljaar. Die eenheid was regtig skoon, mooi en alles van goeie kwaliteit. Daar is niks wat mens kort nie. Die gasvrou gaan uit haar pad om alles so gerieflik moontlik te maak. Ons was baie tevrede met al die fasiliteite en standaarde. Ons het op geen stadium onveilig gevoel nie. Beide van ons kon werk op die WiFi wat voorsien word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
3 Lagoon Getaways
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was 'n plesier om julle by ons plekkie te kon hê en sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom. Groete, Stefan en Nadia

Tiaan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Pragtige selfsorgeenhede. Goeie diens. Perfekte villas wat pragtig versier is. Gasvrye eienaars. Kan streng aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorge S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Awesome place. Quiet and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nadia
3 Lagoon Getaways
Thank you for taking the time to review our accommodation. We loved hosting you and hope to see you soon. Have a Blessed year ahead.

Richard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Relaxing and tranquil. Nadia is a wonderful host. All amenities are provided and the Peace cottage is a beautiful little getaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
3 Lagoon Getaways
Thank you very much, Richard. We appreciate your kind review and hope to see you return soon.

Hercules V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Out hosts Nadia and Stefan made us feel at home. Place was modern, clean, well appointed and bigger than expected. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Wonderful to rest with the family. Wonderful self-catering home-like guesthouse to come back to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nadia
3 Lagoon Getaways
Thank you Pierre, it was lovely to host you and your family. Please let us know if there is anything that we can improve on to make your stay even better next time. Kind Regards, Nadia Hartman

Chantelle B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2022

We were received with amazing hospitality and friendliness. The house was beautiful and had all we could need. It was the best place to go. We would have loved staying longer, but will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nadia
3 Lagoon Getaways
Thank you so much for your kind words. We hope to see you again soon and that you and your family have a prosperous year ahead.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 3, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a3422b58f98a5c82365aa7d97343e3763bd1570d30bfce6097a58dd58ddca1011380081d3b2272d63da4eb6effc4d942eb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 3 Lagoon Drive Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.93069 30.31058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang